’n Nuwe uitstalling oor vroeë geskrewe Afrikaans het op 1 September by die Taalmuseum in die Paarl geopen. Die uitstalling het vier temas, nl. die heel vroegste geskrifte, Afrikaans in Arabiese skrif, die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) en Bybelvertaling in Afrikaans.
Die kurator, Catherine Snel, sê dit is die museum se doel om Afrikaans in […]








